Paterson Graad: D1
NMH, ‘n gelyke geleenthede werkgewer, het die volgende vakature vir ‘n dinamiese en energieke persoon met Namibiese burgerskap.
Sleutelprestasieareas
- Bereik teikens wat vir daaglikse aanlyn nuusdekking gestel is
- Bereik teikens wat vir daaglikse video inhoud gestel is
- Bereik teikens wat vir infografika gestel is
- Voldoen aan teikens wat vir algehele produksie gestel is
- Bestuur bydraes vir aanlynprogramme
- Hou toesig oor die bestuur van en monitor aanlyn kommentaar
- Bestuur inhoud van die gedrukte uitgawe
- Skep ‘n omvattende nuusdagboek en ken stories aan verslaggewers toe deur met ander koerante en aanlynpublikasies te koordineer
- Bly op hoogte van nasionale en belangrike internasionale nuus
- Koordineer nuusinsameling
- Identifiseer en ontwikkel nuusberigte en -temas
- Gee opdragte aan verslaggewers en ontleed waar nodig
Kandidate op die kortlys moet ‘n aanbieding van 20 minute voorberei oor hoe hulle van plan is om die sleutelprestasieareas hierbo gelys te bereik wat hulle tydens die onderhoud moet aanbied.
More Information
-
Job Application Details
APPLICATION DETAILS
Belangstellende kandidate wat vir hierdie pos kwalifiseer, kan hul CV met
gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en relevante dokumentasie stuur aan:
Die Menslike Hulpbronne Departement
E-pos: [email protected]. Skryf asseblief "NUUSREDAKTEUR - Paterson Graad: D1" in die onderwerpreel. Vir verdere besonderhede oor posvereistes en bekwaamhede besoek http://nmh.com.na/vacancies
Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word.
Geen dokumente sal teruggestuur word nie.
Covid-19-inenting word vereis. Die mees geskikte kandidaat sal aangestel word.
Please say that you got this job advertisement through Jobs Namibia
- This job has expired!
New Job Alert
Never miss a chance!
Let us know your job expectations, so we can find you jobs better!
Get Daily Job Updates in your email
Like our Facebook Page
Search Jobs Namibia
Top Companies
Job Location
- Namibia (87)
- Windhoek, Namibia (66)
- Windhoek (19)
- Walvis Bay, Namibia (14)
- Ondangwa (14)